Weerlig bring hoop
Jaco Barnard het Vrydag dié pragfoto’s van weerlig in die Khomas Hochland sowat 30 km op die Kupferbergpad (C26) geneem. Sien nog reënfoto’s van die naweek se wydverspreide neerslae op bladsy 4.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie