Weerkantoor voorspel steeds normale tot ondernormale reën
Die weerkantoor meen die laat ontwikkeling van El Niño, tesame met sekere toestande in die Indiese Oseaan, kan vir beter reën tussen Januarie en Februarie sorg.
Elvira Hattingh - Namibië sal na verwagting steeds normale tot ondernormale reënneerslae tussen Januarie en April vanjaar ontvang. Tussen Februarie en April word daar wel onderge
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie