Weer, Woensdag 4 November 2020
Weer, Woensdag 4 November 2020

Weer, Woensdag 4 November 2020

Denver Kisting
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele donderbuie in die Noordooste en die Suidooste op plekke. ’n Taamlik sterk tot sterk westewind sal na verwagting oor die binneland waai.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle aanvanklik. Reën word oor die suidkus verwag.

GETYE BY WALVISBAAI: L 10:49 H 17:10 L 23:11

WINDHOEK 16° 32°

RUNDU 20° 36°

OSHAKATI 20° 38°

GOBABIS 18° 35°

MARIENTAL 16° 36°

KEETMANSHOOP 18° 32°

WALVISBAAI 11° 23°

LUANDA 22° 32°

JOHANNESBURG 13° 24°

KAAPSTAD 17° 27°

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer