Weer, Woensdag 20 Mei 2020
Weer, Woensdag 20 Mei 2020

Weer, Woensdag 20 Mei 2020

BINNELAND: Aanvanklik koud, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die noordooste en suidooste van die land. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees, terwyl winderige weer oor die binneland sal heers.

KUS: Meestal sonnige en warm tot baie warm weer, met sandstorms op plekke.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:11 H 14:34 L 20:16

WINDHOEK 08° 24°

RUNDU 08° 25°

OSHAKATI 12° 29°

GOBABIS 07° 26°

MARIENTAL 08° 27°

KEETMANSHOOP 11° 28°

WALVISBAAI 19° 34°

LUANDA 23° 31°

JOHANNESBURG 07° 22°

KAAPSTAD 16° 29°

Kommentaar

Republikein 2026-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer