Weer, Woensdag 15 Julie 2020
Weer, Woensdag 15 Julie 2020

Weer, Woensdag 15 Julie 2020

Elvira Hattingh
BINNELAND: Aanvanklik baie koud, anders sonnig en warm in die Noorde. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie koud tot matig wees. ’n Vars tot sterk oostewind word verwag.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm met stofstorms oor die sentrale en noordelike kusgebied.

GETYE BY WALVISBAAI: L 05:24 H 11:50 L 17:28

WINDHOEK 04° 20°

RUNDU 04° 23°

OSHAKATI 07° 25°

GOBABIS -03° 20°

MARIENTAL 00° 14°

KEETMANSHOOP 03° 16°

WALVISBAAI 04° 32°

LUANDA 20° 27°

JOHANNESBURG 00° 13°

KAAPSTAD 07° 16°

Kommentaar

Republikein 2026-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer