Weer, Woensdag 10 Februarie 2021
Weer, Woensdag 10 Februarie 2021

Weer, Woensdag 10 Februarie 2021

Elvira Hattingh
Binneland: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm met geïsoleerde tot verspreide donderstorms, maar enkele donderstorms in die Suide, Khomas- en Omahekestreek.

Kus: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met reënbuie oor die sentrale en noordelike kus.

Getye by Walvisbaai: L 08:05 H 14:22 L 20:29

WINDHOEK 18° 30°

RUNDU 18° 34°

OSHAKATI 21° 35°

GOBABIS 19° 32°

MARIENTAL 25° 39°

KEETMANSHOOP 23° 37°

WALVISBAAI 15° 25°

LUANDA 20° 32°

JOHANNESBURG 16° 24°

KAAPSTAD 18° 27°

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer