Weer, Vrydag 29 Januarie 2020
Weer, Vrydag 29 Januarie 2020

Weer, Vrydag 29 Januarie 2020

Elvira Hattingh
Binneland: Sonnig en warm in die Suide, elders gedeeltelik bewolk en baie warm met geïsoleerde donderbuie in die Ooste, maar verspreide tot wydverspreide donderstorms in die verre Noorde, Tsumkwe-gebied, Omaheke-, Kavango- en Zambezi-streek.

Kus: Gedeeltelik bewolk en warm met aanvanklike miskolle, maar warm tot baie warm in die Suide. vroegoggend.

Getye by Walvisbaai: L 09:54 H 16:10 L 22:08

WINDHOEK 17° 29°

RUNDU 19° 30°

OSHAKATI 21° 30°

GOBABIS 19° 31°

MARIENTAL 21° 35°

KEETMANSHOOP 19° 32°

WALVISBAAI 16° 25°

LUANDA 20° 31°

JOHANNESBURG 16° 24°

KAAPSTAD 16° 25°

Kommentaar

Republikein 2025-11-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer