Weer, Vrydag 28 Desember 2018
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die verre suidweste en //Kharas. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele tot verspreide donderbuie in die noordelike, noordoostelike en sentrale gebiede, asook die Hardapstreek.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel to warm met miskolle in die oggend. Ligte buie word aan die noordelike kusgedeeltes verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: H 07:50 L 14:09 H 20:20
WINDHOEK 19° 31°
RUNDU 21° 34°
OSHAKATI 23° 34°
GOBABIS 20° 34°
MARIENTAL 24° 35°
KEETMANSHOOP 19° 35°
WALVISBAAI 16° 24°
LUANDA 24° 31°
JOHANNESBURG 15° 27°
KAAPSTAD 16° 26°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie