Weer, Vrydag 25 September 2020
Weer, Vrydag 25 September 2020

Weer, Vrydag 25 September 2020

Denver Kisting
WEERWAAK: Koue weer word vir môre in die Suide en die Weste voorspel met buie wat in die ||Kharasstreek verwag word. Sondag word koue weer oraloor, behalwe in die Noorde, verwag. Tref voorsorg.



BINNELAND: Sonnig en warm in die Weste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm maar bloedig warm in die Noorde. Enkele buie word vir die verre Suide voorspel.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie langs die suidkus.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:20 H: 10:52 L: 17:15



WINDHOEK13°27°

RUNDU15°32°

OSHAKATI18°34°

GOBABIS18°32°

MARIENTAL17°31°

KEETMANSHOOP18°32°

WALVISBAAI08°18°

LUANDA22°26°

JOHANNESBURG16°28°

KAAPSTAD10°15°

Kommentaar

Republikein 2026-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer