Weer vir Woensdag 5 Junie
WEERWAAK: Bewolkte, koue en reënerige toestand word oor die //Kharasstreek verwag. Temperature naby vriespunt word in die oggend oor plekke in die Suide verwag. Inwoners word gemaan om die nodige voorsorg te tref.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide met 'n paar buie in die //Kharasstreek, andersins sonnig en warm tot baie warm.
KUS: Sonnig en baie warm in die Noorde, andersins gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend. Reën word oor die suidelike kus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:32 H: 17:01 L: 22:52
WINDHOEK 09° 25°
RUNDU 12° 28°
OSHAKATI 13° 31°
GOBABIS 03° 28°
MARIENTAL 02° 23°
KEETMANSHOOP 03° 22°
WALVISBAAI 06° 20°
LUANDA 23° 28°
JOHANNESBURG 08° 19°
KAAPSTAD 11° 16°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie