Weer vir Woensdag 31 Maart
Weer vir Woensdag 31 Maart

Weer vir Woensdag 31 Maart

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Ooswindtoestande sal oor die kusgebiede voortduur.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die suidweste en die noordooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie in die Kunenestreek. Winderige toestande sal oor die binneland voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie oor die sentrale en noordelike kusgebiede.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 05:07 L: 11:11 H: 17:32



WINDHOEK15°27°

RUNDU18°32°

OSHAKATI18°29°

GOBABIS14°29°

MARIENTAL18°34°

KEETMANSHOOP16°32°

WALVISBAAI15°30°

LUANDA23°31°

JOHANNESBURG12°26°

KAAPSTAD15°21°

Kommentaar

Republikein 2026-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer