Weer vir Donderdag 24 Junie
Weer vir Donderdag 24 Junie

Weer vir Donderdag 24 Junie

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Koue toestande word in die Suide oor die naweek verwag, met baie koue toestande wat volgende week verwag word.

BINNELAND: Sonnig en matig tot warm maar baie warm in die Noorde op plekke. Winderige toestande sal in die Suide voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:58 H: 15:23 L: 21:16



WINDHOEK 06° 22°

RUNDU 07° 26°

OSHAKATI 08° 26°

GOBABIS 04° 24°

MARIENTAL 09° 26°

KEETMANSHOOP 06° 23°

WALVISBAAI 08° 23°

LUANDA 19° 28°

JOHANNESBURG 03° 19°

KAAPSTAD 09° 18°

Kommentaar

Republikein 2025-09-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer