Weer vir 9 Oktober
Weer vir 9 Oktober

Weer vir 9 Oktober

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel in die ||Kharasstreek met 'n paar buie in die suidweste, maar gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die noordooste met 'n paar donderbuie in die Zambezistreek, andersins sonnig en warm tot baie, maar bloedig warm in die Noorde. 'n Fris tot sterk wind word oor die binneland op plekke verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel met miskolle in die oggend. 'n Paar buie word oor die verste suidelike kusgebiede verwag.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:34 L: 13:23 H: 19:54



WINDHOEK12°30°

RUNDU19°38°

OSHAKATI16°37°

GOBABIS13°36°

MARIENTAL09°27°

KEETMANSHOOP08°23°

WALVISBAAI13°20°

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer