Weer vir 8 Mei 2020
WEERWAAK: Baie tot bloedige warm toestande met sandstorms sal vir die res van die week oor die kus voorkom. Winderige toestande sal in noordelike streke voortduur.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die ||Kharasstreek en verre Noorde. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees. Dit sal winderig in die noordelike streke wees.
KUS: Sonnig en warm tot baie warm met sandstorms plek-plek.
GETYE BY WALVISBAAI: L 09:58 H 16:21
L 22:11
VOORUITSIGTE
Windhoek 14° 27°
Gobabis 12° 30°
Katima Mulilo 10° 30°
Keetmanshoop 17° 32°
Mariental 15° 31°
Opuwo 13° 32°
Oshakati 15° 32°
Rehoboth 15° 28°
Rundu 10° 31°
Walvisbaai 19° 34°
Johannesburg 09° 23°
Kaapstad 13° 25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie