Weer vir 8 Maart 2018

08 March 2018 | Weer
BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die suidweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele donderbuie tot geïsoleerde donderbuie in die sentrale Noorde en die Noordooste.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 07:32 L: 13:35 H: 20:00



Gobabis16°31°

Katima Mulilo20°28°

Keetmanshoop19°31°

Mariental22°34°

Opuwo18°30°

Oshakati20°29°

Rundu20°30°

Walvisbaai14°25°

Windhoek18°31°

Luanda20°29°

Johannesburg16°27°

Kaapstad17°28°

Soortgelyk

 

Raaisel teister Dorado-tragedie

5 ure gelede | Misdaad

Denver KistingToe mnr. Diedrich (Didos) Keib (48) Maandagaand op Mense­regtedag sy jare lange minnares, me. Monalisa Xoagus (27), verskeie kere met 'n pistool geskiet het,...

Sisa: Ek reageer nie op dom kritiek

5 ure gelede | Regering

Denver KistingHy steur hom nie in die minste aan dom kritiek nie.Só sê die gewilde prokureur mnr. Sisa Namandje.Hy het op 'n storm gereageer, wat...

Jan Taks kry nuwe aanlyn stelsel

5 ure gelede | Ministeries

Elvira HattinghNamibië sal vroeg volgende jaar met 'n wêreldklas geïntegreerde belastingadministrasiestelsel (Itas) spog, wat vir beter outomatisering en moderne funksies sal sorg en sal beteken...

Weer vir 12 Desember

5 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en baie tot bloe­dig warm, maar gedeeltelik bewolk met geïsoleerde donderbuie in die Kavango- en Zambezistreek. Winderige toestande sal in die binneland voortduur....

PDM wysig ook sý grondwet

5 ure gelede | Politiek

Denver Kisting Mnr. McHenry Venaani, die president van die amptelike opposisie, sê hy is beskikbaar om in Maart opnuut die Popular Democratic Movement (PDM)...

Hepatitis E-syfer steek die 4 000-kerf verby

5 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht Die getal hepatitis E-gevalle landswyd is reeds meer as 4 000. Op 25 November het die aantal gevalle wat in sewe streke oraloor...

Brouery skenk ruim vir padveiligheid

5 ure gelede | Ongelukke

Namibia Breweries Limited (NBL), 'n filiaal van die Ohlthaver & List(O&L)-groep en lid van die Private Padveiligheidsforum (PRSF), het vanjaar padveiligheidsprojekte met N$335 000...

Hold the phone: Huawei mistrust imperils China tech ambitions

5 ure gelede | Tegnologie

Dan MartinChina's ambitious drive to dominate next-generation 5G technology faces a sudden reality check as fears spread that telecom companies like Huawei could be proxies...

Namibië topbestemming vir 2019

5 ure gelede | Toerisme

Francoise Steynberg – Namibië is as een van die top-25 reisbestemmings vir 2019 aangewys.Die Amerikaanse leefstyltydskrif, Town&Country, het Namibië as een van die drie topbestemmings...