Weer vir 8 Januarie 2021
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Noordweste, Weste en //Kharasstreek. Elders sal dit bewolk warm tot baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar wydverspreid in die Odjozondjupa-, Kavango- en noordelike Omahekestreek asook dele van die sentrale Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: L 04:44 H 11:18 L 17:48
WINDHOEK 19° 28° bewolk met buie
RUNDU 20° 29° bewolk met buie
OSHAKATI 23° 33° bewolk met buie
GOBABIS 21° 30° bewolk met buie
MARIENTAL 24° 34° gedeeltelik bewolk
KEETMANSHOOP 23° 33° gedeeltelik bewolk
WALVISBAAI 18° 25° gedeeltelik bewolk
LUANDA 23° 29° gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG 16° 25° gedeeltelik bewolk met buie
KAAPSTAD 17° 26° sonnig
KATIMA MULILO 21° 32° bewolk met buie
OPUWO 22° 33° bewolk met buie
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.
GETYE BY WALVISBAAI: L 04:44 H 11:18 L 17:48
WINDHOEK 19° 28° bewolk met buie
RUNDU 20° 29° bewolk met buie
OSHAKATI 23° 33° bewolk met buie
GOBABIS 21° 30° bewolk met buie
MARIENTAL 24° 34° gedeeltelik bewolk
KEETMANSHOOP 23° 33° gedeeltelik bewolk
WALVISBAAI 18° 25° gedeeltelik bewolk
LUANDA 23° 29° gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG 16° 25° gedeeltelik bewolk met buie
KAAPSTAD 17° 26° sonnig
KATIMA MULILO 21° 32° bewolk met buie
OPUWO 22° 33° bewolk met buie


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie