Weer vir 8 Februarie 2021
Weer vir 8 Februarie 2021

Weer vir 8 Februarie 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met enkele donderbuie in die Ooste, maar geïsoleerd in die sentrale Noorde en Noordooste.

KUS: Gedeetelik bewolk en koel met miskolle.

GETYE BY WALVISBAAI: L 05:30 H 12:10 L 18:15

VOORUITSIGTE

Gobabis 19° 30° Gedeetelik bewolk

Katima Mulilo 20° 30°Gedeetelik bewolk met buie

Keetmanshoop 21° 35°Sonnig

Mariental 22° 34°Gedeeltelik bewolk

Opuwo 20° 32°Gedeetelik bewolk

Oshakati 21° 32°Gedeetelik bewolk

Rundu 20° 30°Gedeeltelik bewolk met buie

Walvisbaai 16° 23°Gedeetelik bewolk

Windhoek 18° 30°Gedeetelik bewolk

Johannesburg 14° 22°Gedeeltelik bewolk met buie

Kaapstad 15° 24°Gedeetelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer