Weer vir 7 Mei 2019
WEERWAAK: Koue toestande word Woensdag in die ||Kharasstreek verwag en die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele buie in die streke van Otjozondjupa, Omaheke, Khomas en Hardap, maar geïsoleerde buie op plekke in die ||Kharasstreek plek-plek. Sterk winde word oor die binneland verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met miskolle aanvanklik. Enkele ligte buie word in die verre Suide verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L 10:43 H 17:10 L 22:56
VOORUITSIGTE
Windhoek14°28°
Gobabis 16° 32°
Katima Mulilo 16° 32°
Keetmanshoop 16° 33°
Opuwo 16° 33°
Oshakati 17° 34°
Rehoboth 13° 30°
Rundu 18° 32°
Walvisbaai 10° 20°
Johannesburg 13° 24°
Kaapstad 11° 20°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie