Weer vir 7 Junie 2021
Weer vir 7 Junie 2021

Weer vir 7 Junie 2021

Henriette Lamprecht
WEERWAAK: Nat, winderige en koue toestande word van vanaand af oor die suidelike dele verwag. Tref asseblief voorsorg.

BINNELAND: Gedeetelik bewolk en koud tot warm, met buie op plekke in die Suide.

KUS: Sonnig en matig tot warm met buie langs die suidelike kusgebied.

GETYE BY WALVISBAAI: L 07:47 H 14:09 L 19:21

GOBABIS 05° 23°Sonnig

KEETMANSHOOP 07° 23°Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 09° 26°Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 09° 26°Sonnig

RUNDU 09° 26° Sonnig

WALVISBAAI 14° 25° Sonnig

WINDHOEK 05° 21° Gedeetelik bewolk

LUANDA 20° 25° Gedeeltelik bewolk met mis aanvanklik

JOHANNESBURG 12° 29° Gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 10° 19° Gedeeltelik bewolk met mis aanvanklik

Kommentaar

Republikein 2025-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer