Weer vir 7 Januarie 2021
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word in die streke van Otjozondjupa, Kavango-Wes en Khomas in die middag verwag wat in die aand tot die sentrale Noorde sal uitbrei. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Noordweste, Weste en ||Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees met geïsoleerde donderbuie, maar verspreide en wydverspreide donderbuie in die streke van Otjozondjupa, Kavango-Wes, Khomas en die sentrale Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 03H23 H: 10H02 L: 16H35
VOORUITSIGTE
WINDHOEK RAINY 17° 29°
RUNDU RAINY 20° 30°
OSHAKATI RAINY 23° 34°
GOBABIS RAINY 21° 27°
MARIENTAL CLOUDY 24° 34°
KEETMANSHOOP RAINY 23° 33°
WALVISBAAI CLOUDY 18° 27°
KAAPSTAD CLOUDY 17° 26°
JOHANNESBURG RAINY17° 27°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie