Weer vir 7 Januarie 2020

07 January 2020 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees met verspreide donderbuie in die Noorde en sentrale-oostelike gebiede. Winderige weer sal voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle. Enkele buie kan oor die noordelike en sentrale kus verwag word.

GETYE BY WALVISBAAI: L 06:48 H 13:12 L 19:25

VOORUITSIGTE

Windhoek 18° 30°

Gobabais 18° 33°

Katima Mulilo 20° 33°

Keetmanshoop 21° 38°

Mariental 23° 38°

Opuwo 21° 28°

Oshakati 19° 29°

Rehoboth 20° 32°

Rundu 19° 30°



Walvisbaai 16° 24°

Johannesburg16°28°

Kaapstad17°29°

Soortgelyk

 

Air Namibia bly in gevaar

3 ure gelede | Vervoer

Frank SteffenTwee dae voor Air Namibia se likwidasiesaak vandag in die hoërhof dien, het die Vereniging vir Suider-Afrikaanse Reisagente (Asata) ’n boodskap aan hul lede...

August 26 van korrupsie beskuldig

3 ure gelede | Ministeries

’n Reeds omstrede maatskappy wat aan die Namibiese weermag behoort, is opnuut in die beskuldigdebank.Dít kom nadat die amptelike opposisie, die Popular Democratic Movement (PDM),...

NBL vier 100 jaar van koue goues

3 ure gelede | In beeld

Namibia Breweries Limited (NBL), 'n filiaal van die Ohlthaver & List (O&L)-groep, vier vandag hulle 100ste bestaansjaar. Mnre. Herman Ohlthaver en Carl List het in...

Doeane konfiskeer skenking

3 ure gelede | Maatskaplik

Henriette Lamprecht – Meer as ’n jaar nadat Namibiese doeanebeamptes op 565 bokse met geskenkte sanitêre doekies, tweedehandse komberse en klere vir inwoners in uiterste...

Weer vir 29 Oktober 2020

3 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde donderbuie in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees...

Namibië Toerisme Ekspo om die draai

3 ure gelede | Gebeure

Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta (regs), het gister die Namibië Toerisme Ekspo 2020 amptelik bekend gestel. Die ekspo word...

Moderne forensiese fasiliteit ingewy

3 ure gelede | Polisie

Tanja BauseDie nuwe gebou waar die Namibiese polisie se Instituut vir Forensiese Wetenskap (NPFSI) gehuisves word, is gisteroggend amptelik deur pres. Hage Gein­gob in...

Sopnat verrassing!

3 ure gelede | Weer

Terwyl die weerstoestande oor die afgelope dae belowend oor die sentrale dele, die Ooste en selfs die kus vertoon het, bestaan daar steeds 'n kans...

Nghipunya bly agter tralies

3 ure gelede | Howe

Kristien Kruger – Die geskorste uitvoerende hoof van die National Fishing Corporation of Namibia (Fishcor), mnr. Mike Nghipunya (36), se appèl teen die besluit om...