Weer vir 6 Julie 2021
Weer vir 6 Julie 2021

Weer vir 6 Julie 2021

Dani Booysen
BINNELAND: Aanvanklik koud, maar andersins sonnig en matig tot warm in die Noorde. Winderige toestande word in dele van die binneland verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L 07:16 H 13:43 L 19:22

VOORUITSIGTE

GOBABIS 3° 25° Sonnig

KATIMA MULILO 3° 26° Sonnig

KEETMANSHOOP 6° 22° Sonnig

MARIENTAL 6° 26° Sonnig

OPUWO 7° 28° Sonnig

OSHAKATI 8° 28° Sonnig

RUNDU 7° 27° Sonnig

WALVISBAAI 9° 21° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 7° 24° Sonnig

LUANDA 19° 27° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 6° 15° Gedeeltelik bewolk en koud

KAAPSTAD 10° 17° Gedeeltelik bewolk en matig

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer