Weer vir 6 Januarie 2021
Weer vir 6 Januarie 2021

Weer vir 6 Januarie 2021

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Hewige neerslae word in dele van Otjozondjupa, Kavango, Zambezi en Omaheke verwag.

BINNELAND: Gedeeltelike bewolk en baie warm tot bloedig warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die sentraal-noordelike streke asook Otjozondjupa, Kavango, Zambezi en Omaheke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm..

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:05 L 12:10 H 18:22



GOBABIS 19° 36° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KATIMA MULILO 19° 33° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KEETMANSHOOP 19° 36° Gedeetelike bewolk

MARIENTAL 26° 41° Gedeetelike bewolk

OPUWO 20° 38° Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 22° 37°Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

RUNDU 19° 36°Gedeeltelik bewolk met donderbuie

WALVISBAAI 14° 24°Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 16° 35°Gedeeltelik bewolk

LUANDA 22° 30° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 16° 27°Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 16° 25°Gedeetelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer