Weer vir 6 Januarie 2021
Weer vir 6 Januarie 2021

Weer vir 6 Januarie 2021

Francoise Steynberg
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm in die Noordweste, Weste en die ||Kharasstreek. Elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie, maar verspreide donderbuie plek-plek oor die oostelike, sentrale en Hardapstreek. Mistige toestande is moontlik oor die sentrale, oostelike en noordelike streke in die oggend.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: H 08:49 L 15:15 H 21:28

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17° 27°

RUNDU 18° 32°

OSHAKATI 22° 33°

GOBABIS 20° 38°

MARIENTAL 20° 30°

KEETMANSHOOP 21° 30°

WALVISBAAI 18° 28°

KAAPSTAD 17° 26°

Kommentaar

Republikein 2025-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer