Weer vir 5 Desember 2019

05 December 2019 | Weer
WEERWAAK: Donderstorms van 50 mm en meer oor 24 uur kan kitsvloede in Ohangwena, Otjozondjupa, Khomas en Omaheke veroorsaak.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suidweste en ||Kharasstreek. Elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met enkele donderbuie, maar wydverspreid in die Ohangwena-, Otjozondjupa-, Khomas- en Omahekestreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie langs die noordelike kus.

GETYE BY WALVISBAAI: H 10:39 L 17:08 H 23:21



Gobabis 18° 22°

Katima Mulilo 18° 27°

Keetmanshoop 20° 29°

Mariental 25° 28°

Opuwo 22° 36°

Oshakati 21° 35°

Rundu 20° 23°

Walvisbaai 12° 23°

Windhoek 16° 24°



Luanda 22° 31°

Johannesburg 09° 15°

Kaapstad 14° 32°

Soortgelyk

 

Psemas-tender sluit

9 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Die tender om die staat se mediese fonds (Psemas) te bestuur, het Woensdag (23 September) gesluit. Dit volg nadat sekere vereistes in...

Babelse verwarring oor toerismeregulasies

9 ure gelede | Toerisme

Francoise Steynberg – Met Babelse verwarring wat in die toerismesektor oor die nuwe Covid-19-regulasies heers, word steeds op meer duidelikheid gewag.“Ons sal weet sodra daar...

Gemsbok soek lafenis

9 ure gelede | In beeld

Die Desert Hills Lodge in die Naukluft-berge naby Sesriem het 'n spesiale besoeker gehad wat sy dors in die swembad kom les het. Volgens mnr....

N$30 miljoen dringend nodig om rooisprinkane te beveg

9 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh – Sowat N$30 miljoen se benodighede word “sonder oponthoud” vir die bestryding van die Afrika rooitreksprinkaan in die Zambezistreek benodig. Dit, om te...

Weer vir 28 September

9 ure gelede | Weer

BINNELAND: Koud in die oggend, andersins sonnig en matig tot warm, maar baie warm in die Noorde met 'n paar wolke wat oor die Zambezistreek...

Skoonmaakveldtog takel landswye probleem

9 ure gelede | Gesondheid

Jana-Mari Smith – 'n Geskatte 61 ton menslike ontlasting en huishoudelike rommel word daagliks in die openbare areas in Windhoek se informele nedersettings gestort. Dié...

Twee vas weens omkopery

9 ure gelede | Misdaad

Erwin LeuschnerDie twee beskuldigdes wat weens klagte van omkopery en korrupsie aangekla word, mnr. Farhan Khatri (31) en speuradjudantoffisier Jafet Simon, is Woensdag borgtog in...

Hardap dalk tronke se nuwe episentrum

9 ure gelede | Polisie

Kristien KrugerDie Windhoek Sentrale Gevangenis is reeds weke lank in inperking vanweë 'n Covid-19-uitbreking. Dit blyk egter dat die korrektiewe geriewe in die Hardapstreek (naby...

Meeste brandvoorvalle in Havana, Goreangab

9 ure gelede | Ongelukke

Tanja Bause – Die Namibiese Rooikruisvereniging het noodverligtingspakkies aan 11 families oorhandig wat die slagoffers van brande in informele nedersettings was. Volgens die Windhoekse stadspolisie...