Weer vir 5 Augustus 2020
Weer vir 5 Augustus 2020

Weer vir 5 Augustus 2020

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Baie koue toestande word vandag en môre in die Suide verwag. Ryp word môre in die Suide en plek-plek in die Ooste verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot koud in die Suide. Elders sal dit sonnig en warm, maar baie warm in die Noorde wees.

KUS: Bewolk en koud tot matig met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: H 04:27 L 10:22 H 16:51

VOORUITSIGTE

Windhoek 7° 24°

Gobabis 3° 25°

Katima Mulilo 3° 27°

Keetmanshoop 7° 21°

Mariental 4° 20°

Opuwo 10° 30°

Oshakati 12° 31°

Rehoboth 5° 24°

Rundu 9° 28°

Walvisbaai 8° 20°

Johannesburg 5° 20°

Kaapstad 6° 14°

Kommentaar

Republikein 2026-07-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer