Weer vir 4 Oktober
Weer vir 4 Oktober

Weer vir 4 Oktober

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Noordooste met 'n paar donderbuie in die Zambezi, andersins sonnig en baie tot bloedig warm in //Kharas. Winderige toestande sal voortduur.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:51 H: 14:15 L: 20:17

GOBABIS 08° 35° sonnig

KATIMA MULILO 18° 31°gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 11° 30°sonnig

MARIENTAL 18° 36°sonnig

OPUWO 16° 36°sonnig

OSHAKATI 12° 35°sonnig

RUNDU 14° 32°gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 08° 22°sonnig

WINDHOEK 12° 33°sonnig

JOHANNESBURG0922sonnig

KAAPSTAD1121verspreide buie

LUANDA20 27gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer