Weer vir 4 Junie 2021
Weer vir 4 Junie 2021

Weer vir 4 Junie 2021

Dani Booysen
BINNELAND: Aanvanklik koud in die binneland. Andersins sonnig tot warm, maar baie warm op plekke in die Noorde.

KUS: Sonnig en warm met sandstorms. Oosweer sal oor die naweek voortduur.

GETYE BY WALVISBAAI: L 05:50 H 12:04 L 17:49

VOORUITSIGTE

GOBABIS 1° 22° Sonnig

KATIMA MULILO 3° 25° Sonnig

KEETMANSHOOP 4° 20° Sonnig

MARIENTAL 7° 25° Sonnig

OPUWO 9° 27° Sonnig

OSHAKATI 8° 26° Sonnig

RUNDU 10° 27° Sonnig

WALVISBAAI 18° 35° Warm met sandstorms

WINDHOEK 3° 20° Sonnig

LUANDA 22° 29° Gedeeltelik bewolk en warm

JOHANNESBURG -1° 13° Sonnig en koud

KAAPSTAD 9° 20° Sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-09-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer