Weer vir 4 Januarie 2022
Weer vir 4 Januarie 2022

Weer vir 4 Januarie 2022

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Hewige neerslae word van Woensdag af in die sentraal-noordelike streke asook Otjozondjupa, Kavango, Zambezi en Omaheke verwag.

BINNELAND: Sonnig en baie warm in die weste en suidweste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm wees met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die sentraal-noordelike streke asook Otjozondjupa, Kavango, Zambezi en Omaheke verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele buie langs die suidkus.

GETYE BY WALVISBAAI: L 10:33 H 16:50 L 22:51

GOBABIS 17° 36° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

KATIMA MULILO 20° 35°Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

KEETMANSHOOP 20° 36°Sonnig

MARIENTAL 20° 40°Sonnig

OPUWO 20° 38°Sonnig

OSHAKATI 21° 39°Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

RUNDU 21° 34°Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

WALVISBAAI 14° 24°Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 16° 34°Gedeeltelik bewolk



LUANDA 22° 29° Gedeeltelik bewolk met enkele donderbuie

JOHANNESBURG 14° 25°Gedeeltelik bewolk met buie en donderbuie

KAAPSTAD 16° 25°Gedeetelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer