Weer vir 4 Januarie 2021
Weer vir 4 Januarie 2021

Weer vir 4 Januarie 2021

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Wydverspreide donderbuie word vandag en môre in die streke van Hardap, Kavango-Oos en -Wes verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Bewolk en warm tot baie warm in die Noordweste, Weste en sentrale-Noorde. Elders sal dit bewolk en warm tot baie warm wees met geïsoleerde tot wydverspreide, maar verspreide donderbuie in die streke van Hardap, Kavango-Oos en -Wes.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie en donderbuie oor die suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:53 L 12:59 H 19:13

VOORUITSIGTE

Windhoek Rainy 19° 29°

Gobabis Rainy 21° 33°

Katima Mulilo Partly cloudy 20° 31°

Keetmanshoop Rainy23° 29°

Mariental Rainy24° 31°

Opuwo Partly cloudy 19° 33°

Oshakati Rainy 19° 32°

Rehoboth Rainy20° 38°

Rundu Rainy 18° 31°

Walvisbaai Cloudy 17° 24°

Johannesburg Partly cloudy 16° 26°

Kaapstad Sunny 18° 29°

Kommentaar

Republikein 2026-06-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer