Weer vir 30 September 2020
Weer vir 30 September 2020

Weer vir 30 September 2020

Francoise Steynberg
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Zambezistreek met enkele buie. Elders sal dit sonnig en baie warm wees, maar warm in die ||Kharasstreek.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H 02:45 L 08:37 H 14:58

VOORUITSIGTE

Windhoek 12° 27°

Gobabis 13° 34°

Katima Mulilo 12° 33°

Keetmanshoop 16° 32°

Mariental 15° 31°

Opuwo 15° 33°

Oshakati 16° 36°

Rehoboth 13° 28°

Rundu 15° 35°

Walvisbaai 9° 26°

Johannesburg 11° 19°

Kaapstad 9° 15°

Kommentaar

Republikein 2025-12-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer