Weer vir 30 November
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die //Kharasstreek en die Weste, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die Noorde en die Ooste op plekke. 'n Sterk westewind sal oor die westelike gedeelte van die binneland waai.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:34 H: 14:54 L: 20:56
WINDHOEK 19° 33°
RUNDU 18° 34°
OSHAKATI 21° 38°
GOBABIS 18° 35°
MARIENTAL 18° 35°
KEETMANSHOOP 16° 35°
WALVISBAAI 12° 23°
LUANDA 21° 29°
JOHANNESBURG 15° 25°
KAAPSTAD 15° 23°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle in die oggend.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 08:34 H: 14:54 L: 20:56
WINDHOEK 19° 33°
RUNDU 18° 34°
OSHAKATI 21° 38°
GOBABIS 18° 35°
MARIENTAL 18° 35°
KEETMANSHOOP 16° 35°
WALVISBAAI 12° 23°
LUANDA 21° 29°
JOHANNESBURG 15° 25°
KAAPSTAD 15° 23°


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie