Weer vir 30 Junie 2021
Weer vir 30 Junie 2021

Weer vir 30 Junie 2021

Dani Booysen
BINNELAND: Aanvanklik koud, maar andersins gedeeltelik bewolk. Koud met reën in die //Kharasstreek en matig tot baie warm in die Noorde. Winderige toestande word in die binneland verwag.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm.



GETYE BY WALVISBAAI: H 07:37 L 13:32 H 20:11



VOORUITSIGTE

GOBABIS 2° 26° Gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 6° 28° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 0° 16° Sonnig

MARIENTAL 2° 20° Gedeeltelik bewolk

OPUWO 8° 27° Gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 7° 27° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 8° 28° Sonnig

WALVISBAAI 8° 20° Gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 4° 22° Sonnig

LUANDA 19° 27° Bewolk

JOHANNESBURG 5° 22° Sonnig

KAAPSTAD 13° 15° Bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-05-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer