Weer vir 3 November 2020

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm met enkele donderbuie, maar verspreid op plekke in die noord- en suidooste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle aanvanklik. Reën word langs die suidelike kus verwag.

GETYE BY WALVISBAAI: L 10:19 H 16:40 L 22:40



GOBABIS 18° 35° gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 21° 38° gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 18° 33° bewolk

MARIENTAL 16° 33° bewolk

OPUWO 20° 36° gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 20° 37° gedeeltelik bewolk

RUNDU 20° 37° gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 11° 21° gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 19° 31° gedeeltelik bewolk

LUANDA 22° 30° gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 12° 24° gedeeltelik bewolk

KAAPSTAD 17° 30° bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer