Weer vir 3 Maart
WEERWAAK: Oosweertoestande met sandstorms sal die res van die week oor die kusgebiede voortduur.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met 'n paar tot geïsoleerde donderbuie in die Kavango en Zambezi op plekke. 'n Sterk noordoostelike wind sal oor die binneland waai.
KUS: Meestal sonnig en warm tot baie warm met sandstorms op plekke.
GETYE BY WALVISBAAI: H: 06:09 L: 12:14 H: 18:33
WINDHOEK 17° 31°
RUNDU 20° 32°
OSHAKATI 21° 35°
GOBABIS 17° 31°
MARIENTAL 22° 36°
KEETMANSHOOP 22° 36°
WALVISBAAI 17° 33°
LUANDA 23° 31°
JOHANNESBURG 13° 26°
KAAPSTAD 16° 25°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie