Weer vir 3 Februarie 2022
Weer vir 3 Februarie 2022

Weer vir 3 Februarie 2022

Dani Booysen
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die noordooste, die ooste en op plekke in die suide.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:03 L 11:05 H 17:18

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 17° 29° Gedeeltelik bewolk

RUNDU 19° 32° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

OSHAKATI 20° 35° Gedeeltelik bewolk

GOBABIS 19° 29° Gedeeltelik bewolk

MARIENTAL 26° 34° Gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 21° 36° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

WALVISBAAI 16° 27° Gedeeltelik bewolk met reën

LUANDA 22° 29° Gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 16° 29° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

KAAPSTAD 16° 21° Gedeeltelik bewolk met reën

Kommentaar

Republikein 2025-05-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer