Weer vir 3 Desember 2020
Weer vir 3 Desember 2020

Weer vir 3 Desember 2020

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Sonnig en baie warm tot bloedig warm in die //Kjharasstreek, maar gedeeltelike gewolk en baie warm tot bloedig warm met geïsoleerde donderbuie oor die sentrale noordelike dele, die noordooste en die ooste op plakke.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel met miskolle aanvanklik. Motreën word langs die noordelike kus verwag.

GETYE BY WALVISBAAI: H 04:58 L 10:41 H 16:59

GOBABIS 19° 36° gedeeltelik bewolk

KATIMA MULILO 20° 33° gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 17° 37°

MARIENTAL 15° 34°

OPUWO 18° 36° gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 21° 37° gedeeltelik bewolk

RUNDU 21° 34° gedeeltelik bewolk

WALVISBAAI 13° 22°

WINDHOEK 15° 33°



LUANDA 23° 39° gedeeltelik bewolk

JOHANNESBURG 12° 23° bewolk met reën

KAAPSTAD 14° 24° sonnig

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer