Weer vir 29

29 August 2018 | Lesersfotos
WEERWAAK: Oosweertoestand sal oor die kusgebiede voorkom.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Zambezi-streek, andersins meestal mooi weer en warm tot baie warm. Winderige toestand sal oor die binneland voortduur.

KUS: Sonnig en warm tot baie warm. Stofstorms kan op plekke aan die kus voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 10:43 H: 17:10 L: 23:07

WINDHOEK10°27°

RUNDU14°34°

OSHAKATI15°35°

GOBABIS08°30°

MARIENTAL09°30°

KEETMANSHOOP10°29°

WALVISBAAI13°28°

LUANDA20°26°

JOHANNESBURG07°21°

KAAPSTAD11°20°

Soortgelyk

 

Ondersoek staatskaping in Namibië, vra PDM

37 minute gelede | Politiek

Ronelle Rademeyer - Namibië se amptelike oppposisie, die Popular Democratic Movement (PDM), sê hy “raak al meer daarvan oortuig die Namibiese staatsmasjienerie is gekaap” en...

Getuie pak skuld op Katrina

13 ure gelede | Howe

Denver KistingMe. Katrina Hanse-Himarwa, die destydse goewerneur van die Hardapstreek, het vier jaar terug gesê 'n lys van begunstigdes van die massabehuisingsprojek op Mariental moet...

'Robocop' vir pille

13 ure gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – In ’n hospitaal in Namibië is ’n robot met die naam Eva wat binne sekondes sorg dat elke pasiënt met sy of...

Nog twee dood ná gru-ongeluk

13 ure gelede | Ongelukke

Tanja Bause - Die ongeluk waarin sewe mense verlede Woensdag tussen Otjiwarongo en Otavi gesterf het, het nog twee se lewe geëis. Die ongeluk het...

Waterbestuur by skole kan 50% spaar

13 ure gelede | Plaaslik

Elvira HattinghIndien die munisipaliteit se voor­gestelde waterbestuurmaatreëls aan die onderwysministerie by skole toegepas sou word, kan hul waterrekeninge met minstens 50% verminder, meen 'n kenner....

Weer vir 14

13 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die verre Noorde en Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm.KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.GETYE...

Unam-staking verby

13 ure gelede | Onderwys

Die 11 dag lange staking van dosente en ander werknemers van die Universiteit van Namibië (Unam) het Maandagaand tot 'n einde gekom. Die verteenwoordigende vakbonde,...

Teengif-trust gestig ná seuntjie sterf

13 ure gelede | Omgewing

Francoise SteynbergVrolike kinderlaggies in 'n cul-de-sac in die Elisenheim-landgoed noord van Windhoek is stil nadat klein Deon Heunis (Dehan) de Wet (2) sy dapper stryd...

Sesjarige deur 17-jarige skoolkind verkrag

13 ure gelede | Misdaad

Tanja Bause 'n Sesjarige meisie is in die ­Oshitosi-nedersetting by Okatope verkrag deur 'n 17-jarige seun wat in graad 5 is. Hy het die jong...