Weer vir 29 November
Weer vir 29 November

Weer vir 29 November

Henriette Lamprecht
BINNELAND: Sonnig en baie tot bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Noorde en Ooste. 'n Sterk westewind sal oor die binneland voorkom.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:49 H: 11:21 L: 17:44

GOBABIS 15° 37°meestal sonnig

KATIMA MULILO 19° 34°gedeeltelik bewolk

KEETMANSHOOP 16° 34°sonnig

MARIENTAL 22° 41°sonnig

OPUWO 19° 36°gedeeltelik bewolk

OSHAKATI 20° 36°gedeeltelik bewolk

RUNDU 16° 33°verspreide donderstorms

WALVISBAAI 14° 23°gedeeltelik bewolk

WINDHOEK 15° 33°sonnig

JOHANNESBURG1527meestal sonnig

KAAPSTAD1322gedeeltelik bewolk

LUANDA2330gedeeltelik bewolk

Kommentaar

Republikein 2025-09-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer