Weer vir 29 November 2016
Weer vir 29 November 2016

Weer vir 29 November 2016

Francoise Steynberg
BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die //Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele donderbuie in die verre noordelike streke.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle aanvanklik.



GETYE BY WALVISBAAI: L 09:03 H 15:22

L 21:22

Gobabis 19° 37°

Katima Mulilo 20° 32°

Keetmanshoop 20° 40°

Mariental 24° 41°

Opuwo 22° 37°

Oshakati 24° 38°

Rundu 21° 35°

Walvisbaai 16° 23°

Windhoek 21° 36°

Luanda 20° 29°

Johannesburg 17° 28°

Kaapstad16° 25°

Kommentaar

Republikein 2026-02-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer