Weer vir 29 Maart
WEERWAAK: Swaar buie kan Vrydag en Saterdag oor die westelike dele van die Kunenestreek, die sentrale en Noordelike kus voorkom.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar donderbuie, maar geïsoleerde tot verspreide donderbuie oor die westelike gedeeltes van die Kunenestreek.
KUS: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en koel tot warm met geïsoleerde tot verspreide buie en donderbuie.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 04:35 H: 10:55 L: 17:22
WINDHOEK 18° 30°
OSHAKATI 18° 25°
GOBABIS 20° 31°
KEETMANSHOOP 19° 36°
WALVISBAAI 16° 24°
LUANDA 22° 33°
JOHANNESBURG 18° 25°
KAAPSTAD 15° 26°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie