Weer vir 29 Maart 2021
Weer vir 29 Maart 2021

Weer vir 29 Maart 2021

Francoise Steynberg
WEERWAAK: Ooswindtoestande word oor die sentrale en noordelike kusgebiede vanaf môre tot in die naweek verwag. Geïsoleerde buie word ook vanaf môre oor die noordelike en sentrale kusgebiede verwag. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde tot verspreide donderbuie in die Noordweste, sentrale-noordelike streke, asook die streke van Otjozondjupa, Khomas en Omaheke en plek-plek in die suidoostelike streke. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm wees. Winderige weer word in die binneland verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: L 09:53 H 16:12 L 22:03

VOORUITSIGTE

Windhoek Partly cloudy 15° 28°

Gobabis Rainy 14° 30°

Katima Mulilo 18° 32°

Keetmanshoop Sunny 16° 31°

Mariental Sunny 16° 34°

Opuwo Rainy 19° 30°

Oshakati Rainy 18° 30°

Rundu Rainy 18° 32°

Walvisbaai Partly cloudy 15° 26°

Johannesburg Rainy 11° 22°

Kaapstad Partly cloudy 15° 27°

Kommentaar

Republikein 2026-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer