Weer vir 29 Junie 2021
Weer vir 29 Junie 2021

Weer vir 29 Junie 2021

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig in die Suide. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees, maar baie warm in die Noorde.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig.

GETYE BY WALVISBAAI: H 05:56 L 11:56 H 18:29



GOBABIS 04° 26°Sonnig

KATIMA MULILO 07° 26°Sonnig

KEETMANSHOOP 03° 19°Sonnig

MARIENTAL 06° 24°Sonnig

OPUWO 09° 27°Sonnig

OSHAKATI 08° 27°Sonnig

RUNDU 07° 26°Sonnig

WALVISBAAI 07° 22°Sonnig

WINDHOEK 06° 23°Sonnig

LUANDA 20° 27°Gedeetelik bewolk

JOHANNESBURG 05° 21°Sonnig

KAAPSTAD 09° 14°Gedeetelik bewolk met reën

Kommentaar

Republikein 2025-09-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer