Weer vir 29 Julie 2020
Weer vir 29 Julie 2020

Weer vir 29 Julie 2020

Ronelle Rademeyer
BINNELAND: Koud aanvanklik, maar andersins sonnig en matig in die Suide. Elders sal dit warm wees, tot baie warm in die verre Noorde..

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met miskolle aanvanklik.

GETYE BY WALVISBAAI: L 04:56 H 11:16 L 17:12

GOBABIS 03° 24°

KATIMA MULILO 03° 25°

KEETMANSHOOP 10° 23°

MARIENTAL 05° 20°

OPUWO 09° 28°

OSHAKATI 11° 29°

RUNDU 08° 26°

WALVISBAAI 14° 28°

WINDHOEK 08° 23°



LUANDA 20° 27°

JOHANNESBURG 05° 17°

KAAPSTAD 05° 20°

Kommentaar

Republikein 2026-07-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer