Weer vir 28 Maart
WEERWAAK: Swaar neerslae word oor die sentrale noordelike gebiede, die noordweste en die //Karasstreek op plekke verwag.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die verre Ooste, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met geïsoleerde tot verpreide donderbuie. Wydverspreide donderbuie kan oor die sentrale noordelike gebiede, die noordweste en oor die //Kharasstreek op plekke voorkom. Dit sal winderig oor die suidelike helfte van die binneland voorkom.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie en donderbuie.
GETYE BY WALVISBAAI: : L: 07:31 H: 13:49 L: 19:48
WINDHOEK 16° 28°
RUNDU 19° 30°
OSHAKATI 19° 29°
GOBABIS 19° 34°
MARIENTAL 23° 36°
KEETMANSHOOP 20° 35°
WALVISBAAI 14° 25°
LUANDA 23° 30°
JOHANNESBURG 13° 25°
KAAPSTAD 14° 21°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie