Weer vir 27 Oktober 2021
Weer vir 27 Oktober 2021

Weer vir 27 Oktober 2021

Dani Booysen
WEERWAAK: Swaar storms word voorspel vir die Omaheke-streek en Tsumkwe-kiesafdeling.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm, maar warm in die noorde met enkele donderbuie, en verspreide donderbuie in die ooste.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie op plekke.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:57 L 12:41 H 19:02

VOORUITSIGTE

WINDHOEK 16° 28° Gedeeltelik bewolk met reën

RUNDU 18° 31° Gedeeltelik bewolk met donderbuie

OSHAKATI 18° 32° Gedeeltelik bewolk

GOBABIS 14° 26° Bewolk met reën

MARIENTAL 18° 30° Bewolk

KEETMANSHOOP 18° 30° Gedeeltelik bewolk met reën

WALVISBAAI 14° 27° Gedeeltelik bewolk met reën

LUANDA 22° 29° Bewolk met reën

JOHANNESBURG 14° 24° Gedeeltelik bewolk met donderbuie in die aand

KAAPSTAD 15° 29° Gedeeltelik bewolk met donderbuie in die aand

Kommentaar

Republikein 2025-09-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer