Weer vir 27 Januarie 2021
WEERWAAK: Swaar reën met vloede word oor die Suidooste, asook die Kavango-, Zambezi-, Otjozondjupa- en Khomasstreek voorspel. Die nodige voorsorgmaatreëls moet getref word.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm oor die verre Suide en Noordweste, maar andersins sal dit gedeeltelik bewolk wees met enkele tot geïsoleerde tot wydverspreide donderbuie oor die suidoostelike dele, asook die Kavango-, Zambezi-, Otjozondjupa- en Khomasstreek
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met buie land die sentrale en suidelike kus.
GETYE BY WALVISBAAI: L 08:40 H 14:56 L 20:59
VOORUITSIGTE
Gobabis Rainy 19° 31° Reën
Katima Mulilo 20° 27°Reën
Keetmanshoop 18° 31°Gedeetelik bewolk
Mariental 22° 35°Gedeetelik bewolk
Opuwo 20° 31°Gedeetelik bewolk
Oshakati 21° 28°Gedeetelik bewolk
Rundu 18° 27°Reën
Walvisbaai 17° 25°Gedeetelik bewolk
Windhoek 16° 28°Reën
Johannesburg 16° 28°Gedeetelik bewolk
Kaapstad 16° 24°Gedeetelik bewolk

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie