Weer vir 27 Februarie
WEERWAAK: Wydverspreide buie en donderbuie word Dinsdag oor die noordelike en suidelike streke verwag.
BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die verre suidweste, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met geïsoleerde donderbuie, maar verspreid in plekke in die Erongo en suidoostelike streke. Dit sal winderig oor die sentrale en suidelike streke wees.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. Buie en donderbuie word oor die sentrale kus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:59 H: 16:17 L: 22:11
WINDHOEK18°30°
RUNDU18°31°
OSHAKATI20°34°
GOBABIS16°34°
MARIENTAL23°36°
KEETMANSHOOP20°36°
WALVISBAAI16°26°
LUANDA22°31°
JOHANNESBURG15°26°
KAAPSTAD16°31°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie