Weer vir 27 Augustus 2021
WEERWAAK: Winderige en koue weer word oor die suidelike, sentrale en noordwestelike dele verwag, waarna dit môre oor die noordelike en noordoostelike dele sal uitbrei. Kleinvee- en groenteboere moet die nodige voorsorg tref.
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie koud met buie en donderbuie oor die suidelike en suidwestelike dele. Elders sal dit gedeetelik bewolk en matig wees, maar mooi weer en baie warm in die Noorde.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met buie en donderbuie land die suidelike kusgebied.
GETYE BY WALVISBAAI: H 06:12 L 11:57 H 18:30
GOBABIS 04° 27° Gedeeltelik bewolk
KATIMA MULILO 12° 30° Sonnig
KEETMANSHOOP 0° 10° Gedeeltelike bewolk
MARIENTAL 07° 21° Gedeeltelik bewolk
OPUWO 19° 29° Sonnig
OSHAKATI 14° 29° Sonnig
RUNDU 12° 30° Sonnig
WALVISBAAI 07° 20° Gedeeltelik bewolk
WINDHOEK 03° 20° Gedeeltelik bewolk
LUANDA 18° 27° Gedeeltelik bewolk
JOHANNESBURG 12° 25° Gedeeltelik bewolk met reën
KAAPSTAD 07° 13° Bewolk met buie en donderbuie

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie