Weer vir 26 Junie 2020
Weer vir 26 Junie 2020

Weer vir 26 Junie 2020

Ronelle Rademeyer
WEERWAAK: Ryp word Saterdag oor die sentrale, suidelike en oostelike dele verwag en mense moet die nodige voorsorgmaat­reëls tref.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie koud tot koud in die Suide, met enkele buie in die verre suidelike dele. Elders sal dit sonnig en matig tot warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle aanvanklik. Enkele buie kan langs die suidelike kusgebied voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: H 06:02 L 12:01

H 18:36



GOBABIS01° 20°

KATIMA MULILO03° 22°

KEETMANSHOOP07° 16°

MARIENTAL03° 21°

OPUWO08° 27°

OSHAKATI08° 26°

RUNDU04° 21°

WALVISBAAI08° 22°

WINDHOEK05° 20°

LUANDA20° 27°

JOHANNESBURG06° 16°

KAAPSTAD10° 17°

Kommentaar

Republikein 2026-07-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer